Pages

Thursday 24 October 2013















Wednesday 23 October 2013




die reen ...

jy's die stilte, na die storm ...
jy's die kaggel in die winter ...
jy's die een, jy's die een ...
jy's die moeder van my hartstog ...
en die suster van my seerkry ...
my alleen, my alleen ...
jy's geneesing vir my droogte ...
jy's altyd daar om my te help ...
en ondersteun, ondersteun ...
ek wil jou vashou soos die sonlig ...
ek wil jou volg met sagte hande ...
soos die reen, soos die reen ...
soos die reen kom jy altyd, net betyds vir my ...
soos die reen maak jy my vloeibaarder en vry ...
ek bemin jou soos die kleure ...
en die sproeireen in die vasem ...
van die see, die see se gedreun ...

koos kombuis + die rooi ko'buis ..

'the universe apart from the brain ..'





















nirvana + smells like teen spirit ..