Pages

Wednesday 4 July 2018

'tussen werelde'

Tussen werelde
vir jou verlore pornografie
met die donkerte van jou hart
hier
by myne
gebreekte lyne
gortel gekeer se sy haar liggaam is syne
gefalle getart
verkeer die smart
dis tog alles nog verward
haar asem streel terug aan my
die geworstelde weergawe van my geloof
om die gedagte van jou prag te verdoof